close
Gaan na inhoud

yttrium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  yttrium    
  BERJAYA 
(lêer)
Yttrium en terbium is na die Sweedse dorpie Ytterby genoem.
yt•tri•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Y en atoomgetal 39.
Yttrium is 'n silwerige metaalagtige oorgangsmetaal wat algemeen aangetref word in seldsame aardminerale.

   BERJAYA Vertalings

  Vertalings:    yttrium
Engels: yttrium(en)
Esperanto: itrio(eo)
Nederlands: yttrium(nl)

BERJAYA Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor yttrium.