close
Gaan na inhoud

swael

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  swael    swaels [2]  
  BERJAYA 
(lêer)
swa•el
  1. (chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool S en atoomgetal 16.
  2. (voëls) 'n Voël wat tot die op Wikispecies Hirundinidae behoort
  1. Swael kom wyd verspreid voor en is 'n smaaklose, reuklose, multivalente nie-metaal.

   BERJAYA Sinonieme

  1. swawel

   BERJAYA Vertalings

  Vertalings:   1. element
Engels: sulphure(en)
Esperanto: sulfuro(eo)
Nederlands: zwavel(nl)
  Vertalings:   2. voël
Engels: swallow(en)
Nederlands: zwaluw(nl)

BERJAYA Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor swael.