close
Gaan na inhoud

antimoon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  antimoon    
  BERJAYA 
(lêer)
an•ti•moon
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Sb en atoomgetal 51.
Antimoon is 'n metaalagtige element wat gebruik word vir brandwerende bedekkings, verwe, keramieke, emaljes, 'n wye verskeidenheid legerings, elektroniese komponente en rubber.

   BERJAYA Vertalings

  Vertalings:    antimoon
Engels: antimony(en)
Esperanto: antimono(eo)
Nederlands: antimoon(nl)

BERJAYA Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor antimoon.