close
Gaan na inhoud

bohrium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
BERJAYA
Niels Bohr in 1922.
Genoem na die Deense natuurkundige Niels Bohr.
Enkelvoud Meervoud
  bohrium    
boh•ri•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Bh en atoomgetal 107.
Bohrium is ’n superswaar radioaktiewe element wat net in ’n laboratorium vervaardig kan word.

   BERJAYA Vertalings

  Vertalings:    bohrium
Engels: bohrium(en)
Esperanto: boriumo(eo)
Nederlands: bohrium(nl)

BERJAYA Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bohrium.