close
Gaan na inhoud

torium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  torium    
Genoem na die Noorse god van oorlog, "Thor".
to•ri•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Th en atoomgetal 90.
Torium is 'n sterk elektropositiewe element en dit maak dit moeilik om die metaal te vervaardig.

   BERJAYA Vertalings

  Vertalings:    torium
Engels: thorium(en)
Esperanto: torio(eo)
Nederlands: torium(nl)

BERJAYA Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor torium.