close
Gaan na inhoud

Omega

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
BERJAYA
Die Griekse alfabet
Α α Alfa Β β Beta
Γ γ Gamma Δ δ Delta
Ε ε Epsilon Ζ ζ Zeta
Η η Eta Θ θ Theta
Ι ι Iota Κ κ Kappa
Λ λ Lambda Μ μ Mu
Ν ν Nu Ξ ξ Ksi
Ο ο Omikron Π π Pi
Ρ ρ Rho Σ σ ς Sigma
Τ τ Tau Υ υ Ypsilon
Φ φ Phi Χ χ Chi
Ψ ψ Psi Ω ω Omega
Letters nie meer in gebruik nie
BERJAYA Digamma BERJAYA Koppa
BERJAYA Stigma BERJAYA Sampi
BERJAYA Heta BERJAYA Sho
BERJAYA San

Omega (/ʊəˈmɪəxa/; hoofletter Ω, kleinletter ω) is die 24ste en laaste letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 800. Die naam van die letter was oorspronklik ὦ (ō̂ [ɔ̂ː]), maar is in die Middeleeue na ὦ μέγα (ō̂ méga 'groot o') verander om dit van omikron ⟨ο⟩ (omikron beteken 'klein o') te onderskei, aangesien beide letters mettertyd as [o] uitgespreek is.[1] In Moderne Grieks het die naam in ωμέγα (oméga) versmelt.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "The Greek Alphabet".