close
Gaan na inhoud

Loehansk-oblast

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Loehansk-oblast
Луганська область
Die ligging van Loehansk-oblast in Oekraïne
Die ligging van Loehansk-oblast in Oekraïne
Politieke status
LandVlag van Oekraïne Oekraïne (de jure)
Vlag van Rusland Rusland (de facto)
Regering
HoofstadLoehansk
Bevolking
Totaal2 246 884
Volgorde7de
Statistiek
Oppervlakte26 684km²
Volgorde10de
TydsoneOET (+2)
SomertydOEST (+3)
Amptelike taleOekraïns, Russies (streektaal)
Webtuisteloga.gov.ua
Wapen en vlag
BERJAYA

BERJAYA

Portaal  Portaalicoon   Oekraïne

Loehansk-oblast (Oekraïens: Луганська область, Russies: Луганская область) is die mees oostelike van die 24 oblaste in Oekraïne. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is Loehansk. Alhoewel Oekraïens die enige amptelike taal in die oblast is, word Russies sedert 2012 as 'streektaal' erken.[1] In 2014 het Russiese separatiste die Volksrepubliek Loehansk uitgeroep en van Oekraïne weggebreek. Sedert die Russiese inval in Oekraïne in 2022 is dit deur Rusland beset en op 30 September 2022 in weerwil van internasionale reg geannekseer.[2]

Demografie

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) /www.kyivpost.com
  2. (en) "With 143 Votes in Favour, 5 Against, General Assembly Adopts Resolution Condemning Russian Federation's Annexation of Four Eastern Ukraine Regions". Verenigde Nasies. 12 Oktober 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2022. Besoek op 23 Junie 2023.
BERJAYA Deelgebiede van Oekraïne
Oblaste  CharkifChersonChmelnitskiDnipropetrofskDonetskIwano-FrankifskLoehanskLwifMikolajifOdesaKijifKirowohradPoltawaRiwneZaporizjzjaZjitomirSoemiTernopilTranskarpatiëTsjerkasiTsjernihifTsjerniftsiWinnitsjaWolhin
 Outonome republiek  Krim
Munisipaliteite  KijifSewastopol