close
Gaan na inhoud

Phoenix, Arizona

Phoenix
BERJAYA

Kaart Wapen
BERJAYA
BERJAYA
Vlag
BERJAYA
 Land BERJAYA Verenigde State
 Deelstaat BERJAYA Arizona
 Administratiewe distrik (county) Maricopa
 Koördinate 33°26′N 112°4′W / 33.433°N 112.067°W / 33.433; -112.067
 Gestig op 4 Mei 1868
 Geïnkorporeer op 25 Februarie 1881
 Oppervlak:  
 - Totaal 1334 vk km
 Hoogte bo seevlak 340 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2019) 1 680 992
 - Bevolkingsdigtheid 1 260/vk km
 - Metropolitaanse gebied 4 263 236
 Bynaam Valley of the Sun
 Tydsone MST (UTC -7)
 - Somertyd Geen
 Burgemeester Kate Gallego
 Amptelike Webwerf www.phoenix.gov

Phoenix is die vyfde grootste stad in die Verenigde State van Amerika en die grootste stad in die deelstaat Arizona. Die stad se bevolking het 1 680 992 in 2019 getel, en is die enigste hoofstad van 'n deelstaat met 'n bevolking van meer as een miljoen inwoners.[1][2]

BERJAYA
65 Jacaranda Avenue - Altesaam sewe myl se skaduryke voetgangerlane met elemente van woestynlandskappe is in die middestad as garden boulevards aangelê[3][4]
Blank Studio Design + Architecture
Winner of the 2016 AIA Phoenix Metro Design Competition
BERJAYA
Phoenix Convention Center
BERJAYA
Camelback House, ook bekend as L. Ron Hubbard House, met Buick-motor
National Register of Historic Places

Susterstede

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Phoenix QuickFacts from US Census Bureau". United States Census Bureau. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2012. Besoek op 11 September 2012.
  2. "Largest Capital Cities of the United States" (in Engels). About.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Februarie 2017. Besoek op 27 Maart 2016.
  3. BlankStudio: Jacaranda Avenue. Besoek op 1 Augustus 2020[dooie skakel]
  4. BlankStudio - 65 | Jacaranda Avenue. Besoek op 1 Augustus 2020[dooie skakel]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Toerisme

Parke en tuine

Bakermat van Sciëntologie

Vlag van die Verenigde State Hoofstede van die Verenigde State Seël van die Verenigde State
HoofstedeAlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton