close
Gaan na inhoud

Cheshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Cheshire
BERJAYA
Vlag
BERJAYA
Wapen
BERJAYA
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Cheshire
Oppervlakte2 343 km²
Bevolking1 028 600 (2011)
Bevolkingsdigtheid439 inw./km²
Distrikte en Unitêre owerhede
BERJAYA
  1. Cheshire West and Chester
  2. Cheshire East
  3. Warrington
  4. Halton

Cheshire (uitgespreek /ˈtʃɛʃɚ/) is 'n graafskap in die noorde van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Merseyside, Groter Manchester, Derbyshire, Staffordshire, Shropshire en grens aan Flintshire en Wrexham in Wallis. Cheshire het 'n bevolking van 1 028 600 in 2011 gehad en is dus die 19de grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]