close
Gaan na inhoud

Tokelau

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tokelau
Vlag van Tokelau Embleem van Tokelau
Vlag Embleem
Nasionale leuse: Tokelau mo te Atua
(Tokelauaans vir: "Tokelau vir die Almagtige")
Volkslied: Te Atua o Tokelau[1]
(Tokelauaans vir: "Die God van Tokelau")

Koninklike volkslied: God Save the King
(Engels vir: "God beskerm die koning")
Ligging van Tokelau
Hoofstad Wissel jaarliks tussen Atafu, Nukunonu en Fakaofo[2]
Grootste stad Fakaofo (amptelik)
Amptelike tale Engels en Tokelauaans[3]
Regering

Monarg
• Administrator
• Regeringshoof
Unitêre parlementêre
grondwetlike monargie
Charles III
Don Higgins
Esera Fofō Tuisano
Onafhanklikheid
Nieu-Seelandse gebied
• Tokelau-wet

Koninkryk van Nieu-Seeland
1948
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
12[4] km2  (240ste)
4,6 myl2
feitlik geen
Bevolking
 - 2024-skatting
 - 2016-sensus
 - Digtheid
 
2 453[4] (237ste)
1 499[5]
204 / km2 (86ste)
533 / myl2
BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2017-skatting

$9,406 miljoen[6]
$6 275[6]

Geldeenheid Nieu-Seelandse dollar (NZD)
Tydsone
 - Somertyd
TKT[7] (UTC+13)
nie toegepas nie (UTC+13)
Internet-TLD .tk
Skakelkode +690

Tokelau (letterlik: "noordnoordoos") is 'n groep van drie eilande in die suidelike deel van die Stille Oseaan en lê in Polinesië. Die argipel is 'n afhanklike gebied onder Nieu-Seelandse beheer. Saam met die Cookeilande, Nieu-Seeland, Niue en die Ross-Afhanklikheid vorm dit die Koninkryk van Nieu-Seeland.

BERJAYA
Ontwerp is voorgestel in die verlede maar nooit amptelik aanvaar nie Voorstel vir ’n vlag van Tokelau gedurende die 1980’s
BERJAYA
Kaart van Tokelau

Die drie eilande beslaan 'n totale oppervlakte van 12 vierkante kilometer en het in 2024 'n bevolking van 2 453 gehad.[4] Tokelau lê in die ooste van die Tuvalu, in die suide van Kiribati, in die weste van die Cookeilande en in die noorde van Samoa en van Amerikaans-Samoa. Die eiland het geen amptelike hoofstad nie en al drie eilande het hul eie hoofstad.

Atoll Koördinate Oppervlakte
km²
Lagoon
km²
Bevolking
(2006)
Atafu 08°33′06″S 172°30′03″W / 8.55167°S 172.50083°W / -8.55167; -172.50083 (Atafu) 3,5 17 524
Nukunonu 09°10′06″S 171°48′35″W / 9.16833°S 171.80972°W / -9.16833; -171.80972 (Nukunonu) 4,7 98 426
Fakaofo 09°21′55″S 171°12′54″W / 9.36528°S 171.21500°W / -9.36528; -171.21500 (Fakaofo) 4,0 50 483
Tokelau 08°57′56″S 171°51′26″W / 8.96556°S 171.85722°W / -8.96556; -171.85722 (Tokelau) 12,2 165 1433

Sport

[wysig | wysig bron]
BERJAYA
Vroue speel krieket in Tokelau, 1966

Gewilde sportsoorte op Tokelau is rugby, netbal en kilikiti, 'n plaaslike soort krieket.[8]

Netbal is glo deur Britte na Tokelau gebring, maar dit het veral gewildheid verwerf, toe Nieu-Seeland beheer oor die eiland oorgeneem het. Die sport word gewoonlik tydens intereilandse sporttoernooie beoefen, langs ander sportsoorte soos Rugby League en vlugbal.[9]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Government of Tokelau". www.tokelau.org.nz. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2020. Besoek op 17 Februarie 2018.
  2. (en) "Tokelau Government – Political System". Regering van Tokelau. Besoek op 12 November 2021.
  3. (en) "Tokelau Info". Tokelau-info.tk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2019. Besoek op 30 Desember 2011.
  4. 1 2 3 (en) "Tokelau". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2024. Besoek op 9 Januarie 2026.
  5. (en) "Final population counts: 2016 Tokelau Census" (PDF). Statistiek Nieu-Seeland. November 2016. p. 3. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 2 Mei 2019. Besoek op 17 Februarie 2018.
  6. 1 2 (en) "Tokelau's Gross Domestic Product determined for first time this century". Regering van Tokelau. Besoek op 17 Februarie 2018.
  7. (en) "Tokelau: Wrong local time for over 100 years". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2014. Besoek op 2 April 2014.
  8. (en) South Pacific and Micronesia. Lonely Planet. 2006. p. 682. ISBN 1-74104-304-2.
  9. (en) McQuarrie, Peter (2007). Tokelau People, Atolls and History. Wellington, Nieu-Seeland: Publications Committee of MacMillan Browne Centre for Pacific Studies. ISBN 978-1-877449-41-3.

Bronnelys

[wysig | wysig bron]
Algemeen

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Vlag van Nieu-Seeland Koninkryk van Nieu-Seeland (Realm of New Zealand) Wapen van Nieu-Seeland
CookeilandeNieu-SeelandNiueRoss-AfhanklikheidTokelau