close
Gaan na inhoud

Silweroksied

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

NaamSilweroksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
BERJAYA
Chemiese formule Ag2O
Molêre massa231,736 [g/mol][1]
CAS-nommer11113-88-5[1]  
Voorkomszwartbruin vastestof[1]  
Reukreukloos[1]
Fasegedrag  
Selkonstantesa=475pm [2]  
RuimtegroepPn3m 
Nommer224  
StrukturberichtC3
Smeltpunt
Kookpunt
Digtheid7,14 @ 20 °C[1]
Oplosbaarheidamper onoplosbaar 0,017 [g/L][1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal BERJAYA Chemie

Silweroksied is 'n verbinding van silwer en suurstof met die formule Ag2O.

Kristalstuktuur

[wysig | wysig bron]

Silweroksied kristalliseer nes koper(I)oksied Cu2O in die kubiese kupriet-struktuur.[2]

Chemiese eienskappe

[wysig | wysig bron]

Silweroskied slaan neer indien by 'n oplossing van silwernitraat 'n hidroksied soos natriumhidroksied gevoeg word:

Die hidroksied AgOH is nie stabiel nie. Silweroksied los egter weer op as ammonia bygevoeg word deur die vorming van 'n ammoniakompleks.[3]

'n Organiese chloried kan met silweroksied 'n alkohol vorm:[4]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 3 4 5 6 "Silwer oxide". PubChem NIH.
  2. 1 2 "Ag2O 353". Materials project.
  3. Hessel Johannes Slijper, Hendrik Johan Edelman, Jan Kooy (1939). Beknopt leerboek der scheikunde en van haar toepassingen. Thieme.
  4. J.F. Roest, W.H. van Mels (1928). Inleiding in de scheikunde. Tjeenk Willink.