werk
Voorkoms

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | werk |
| Verlede Tyd | ek | het gewerk |
| Teenwoordige deelwoord | werkend | |
-
(lêer)
- Iets doen; arbeid verrig; liggaamlik of geestelik inspan; beoefen.
- Ek hou daarvan om aan die wikiboordeboek te werk.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| werk | werke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| werkie | werkies |
- Dit wat gedoen word; beroep; werkplek; dat wat gemaak is (kunswerk, ens.).
- Hans het vandag laat by die werk aangekom.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor werk.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | werk o | werken |
| Verkleinwoord | werkje | werkjes |
- Hulp:IPA: [ʋɛrk]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van werken
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van werken
- gebiedende wys van werken
- 1.: Ik werk.
- 2.: Werk je?
- 3.: Werk!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands
