close
Gaan na inhoud

Narvik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Narvik
BERJAYA

Kaart van Nordland Wapen
BERJAYA
BERJAYA
Ligging in Nordland
BERJAYA
 Land BERJAYA Noorweë
 Provinsie (Fylke) BERJAYA Nordland
 Koördinate 68°26′N 17°25′E / 68.433°N 17.417°O / 68.433; 17.417
 Stigting 1870
 Oppervlakte:  
 - Totaal 2 023 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 18 473
 - Bevolkingsdigtheid 9/vk km
 Taalvorm Bokmål
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Burgemeester Tore Nysæter
Høyre
 Amptelike Webwerf narvik.kommune.no
BERJAYA
Narvik tydens die Tweede Wêreldoorlog
BERJAYA
Narvik feesvieringe op grondwet dag
BERJAYA
RC6 trein op Narvikstasie

Narvik is 'n dorp in die distrik Nordland, in Noorweë. In 2012 was die aantal bewoners 18 473. Die munisipaliteit van Narvik beslaan 2041 km², insluitende groot gebiede buite die dorp.

Narvik is een van die noordelikste dorpe in die wêreld, met 'n treinspoor verbinding na Kiruna, Swede, maar nie na Bodø (die noordelikste punt van die res van die treinspoor netwerk van Noorweë) nie.

Dit was die oord van die eerste geallieerde sukses teen die Duitse weermag in die Tweede Wêreldoorlog. Die dorp is reeds vroeg in die Duitsers se inval van Noorweë beset, maar was ver genoeg vanaf hulle basisse, sodat 'n gemeenskaplike Britse, Franse en Poolse ekspedisiemag dit weer kon herower. Die aanval op Frankryk, en die opmars in Noorweë vanaf die suide, het beteken dat Narvik ontruim moes word in Junie 1940.