Rex Linn
Voorkoms
| Rex Linn | |
| Geboortenaam | Rex Maynard Linn |
|---|---|
| Geboorte | 13 November 1956 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
| Aktiewe jare | 1986–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Rex Linn (gebore 13 November 1956) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cliffhanger (1993), Wyatt Earp (1994), Breakdown (1997), en Rush Hour (1998).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1993: Cliffhanger
- 1994: Wyatt Earp
- 1997: Breakdown
- 1998: Rush Hour
- 2003: Spin, Shoot & Run
- 2010: Anatomy of a Fraud: The Rogue Broker
- The Drone
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2000: The Fugitive
- 2002: CSI: Miami
- 2014: The Lottery
- 2016: The Cowboy
- 2018: The Kominsky Method
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: A Murder on Shadow Mountain
- 2006: Anatomy of a Fraud: Catching a Con in Pottowattamie County
- 2016: American Con
Video's
[wysig | wysig bron]- 1999: A Piece of the Action: Behind the Scenes of 'Rush Hour'
- 2006: Back to Genre: Making Abominable
- 2012: CSI: Miami - Season 10: A Perfect Ten
