Tumblr
Voorkoms

| Tumblr | |
| Tipe | Filiaalmaatskappy |
|---|---|
| Gestig | 19 Februarie 2007[1] |
| Hoofkantoor | New York Stad, New York, Verenigde State |
| Sleutelpersone | David Karp (stigter) |
| Gebied bedien | Wêreldwyd |
| Industrie | Internet |
| Produkte | Mikrojoernale, gemeenskapswebwerf |
| Werknemers | 406 (April 2017)[1] |
| Webwerf | tumblr.com |
Tipe webwerf | Sosiale netwerk Mikrojoernaal |
|---|---|
| Beskikbaar in | Hoofsaaklik Engels |
| Eienaars | Yahoo! |
| URL | tumblr.com |
| Registrasie | Opsioneel |
| Huidige status | Aktief |
Tumblr (geskryf as tumblr) is 'n gratis sosiale netwerk- en mikrojoernaaldiens wat deur David Karp geskep en deur Yahoo! besit word. Die webtuiste stel mense in staat om teks, stilstaande en bewegende beelde, kwotasies, skakels en oudio-opnames in 'n "tumblrlog“ te publiseer. Gebruikers kan ander persone se webjoernale (blogs) volg om sodoende in kontak te bly. Teen 7 Desember 2018 het die webtuiste reeds meer as 450 miljoen webjoernale gehad.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- 1 2 "Press Information" (in Engels). Tumblr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020. Besoek op 20 April 2017.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tumblr.- (en) Amptelike webwerf
