close
Gaan na inhoud

Gebruiker:Pynappel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Taalvaardigheid

af Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.
en-4 This user speaks English at a near-native level.
de-3 Dieser Benutzer hat sehr gute Deutschkenntnisse.
nl-2 Deze gebruiker heeft een gemiddelde kennis van het Nederlands.
pt-1 Este usuário pode contribuir com um nível básico de português.
ru-1 Этот участник владеет русским языком на начальном уровне.
BERJAYA Hierdie gebruiker is 'n wikidwergie.

KI-prompts

[wysig | wysig bron]

Huidige prompt wat ek gebruik om artikels vanuit Engels te vertaal:

Vertaal die volgende Wikipedia-artikel na Afrikaans. Vertaal ook skakels tussen [[]], maar behou inhoud tussen {{}} en <ref></ref> onvertaald. Antwoord slegs met wikiteks.

Hierdie prompt doen die donkiewerk van vertaling. Ek gebruik Grok.

Instandhoudingskategorieë

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]

Maroela Media

[wysig | wysig bron]

Maroela Media is 'n belangrike bron omdat dit aktuele gebeure in Afrikaans dokumenteer en omdat dit gratis toeganklik is. Tans pas dit tegniese versperrings toe wat verhoed dat teks geselekteer en gekopieer kan word. Die taak om verwysings na en aanhalings uit hierdie bron by Wikipedia in te sluit, word dus bemoeilik, terwyl 'n vasberade persoon wat outeursreg wil skend, eenvoudig die HTML sal aflaai. Om bv. 'n verwysing na 'n artikel by Wikipedia in te sluit, moet die titel, datum, outeur en moontlik 'n aanhaling uit die teks gekopieer word. Hierdie versperrings forseer 'n gebruiker om die teks handmatig oor te tik of om die versperring te omseil. Ek is nie bewus van enige ander bron wat hierdie tegniese versperrings toepas nie. Dus, om hierdie versperrings te omseil, volg die volgende stappe:

1. Blokkeer die skrip wat met kopieer lol deur uBlock Origin te installeer en die URL https://maroelamedia.co.za/wp-content/themes/bones-maroelamedia/library/js/scripts.js by "My filters" (uBlock Origin-ikoon > Ratte > My filters) te voeg.

2. Maak 'n boekmerk en voeg die volgende bronkode in die URL-veld:

javascript:(function(){document.getElementsByTagName('body')[0].style.userSelect='unset';}())

3. Kliek op die boekmerk op 'n bladsy waar jy teks wil kopieer.

'n Mens kan ook die skrip outomaties loop deur dit in Tampermonkey of Greasemonkey te stoor. Tampermonkey-voorbeeld:

// ==UserScript==
// @name         .
// @version      2024-04-15
// @description  .
// @match        https://maroelamedia.co.za/*
// ==/UserScript==

(function() {
    'use strict';

    document.getElementsByTagName('body')[0].style.userSelect = 'unset';
})();

Uitstaande take

[wysig | wysig bron]

Skep ontbrekende metabladsye

[wysig | wysig bron]
BladsyEngelse weergawe
Wikipedia:Verwysing benodigen:Wikipedia:Citation needed
BERJAYA Hierdie gebruiker het België besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Brasilië besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Bulgarye besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Denemarke besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Duitsland besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Estland besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Frankryk besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Griekeland besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Italië besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Katar besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Litaue besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Maleisië besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Marokko besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Nederland besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Noorweë besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Oekraïne besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Oostenryk besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Orania besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Pole besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Portugal besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Rusland besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Spanje besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Suid-Afrika besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Swede besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Switserland besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Thailand besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Turkye besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Verenigde Koninkryk besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Verenigde State besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Ysland besoek.
BERJAYA Hierdie gebruiker het Zimbabwe besoek.