close
Gaan na inhoud

Bangalore

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Bangalore
ಬೆಂಗಳೂರು
Beṅgaḷūru
BERJAYA

Ligging in Indië Wapen
BERJAYA
BERJAYA
Kaart
BERJAYA
 Land Vlag van Indië Indië
 Deelstaat Karnataka
 Koördinate 12°57′N 77°37′O / 12.950°N 77.617°O / 12.950; 77.617
 Stigting 1537
 Oppervlakte:  
 - Totaal 366 vk km
 Hoogte bo seevlak 920 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 8 443 675
 - Bevolkingsdigtheid 11 000/vk km
 - Metropolitaanse gebied 10 456 000
 Tydsone UTC+05:30
 Burgemeester Sharadamma
 Lughawens Mangalore Int. Lughawe
Kempegowda Lughawe
 Amptelike webwerf bbmp.gov.in
BERJAYA
Bangalore in 1924

Bangalore (soms ook: Bengaluru; Kannada: ಬೆಂಗಳೂರು, Beṅgaḷūru) is die hoofstad van die Indiese deelstaat Karnataka en is met 'n bevolking van 4 292 223 die vyfde grootste stad in Indië. Bangalore is geleë in die suidelike Sentraal-Indië.

Sport

[wysig | wysig bron]

Bangalore beskik met die M. Chinnaswamy-stadion oor 'n toetskrieketstadion. In die stad speel beide die Indiese nasionale krieketspan en die Indiese nasionale vrouekrieketspan van hulle tuiswedstryde. Op die M. Chinnaswamy-stadion is onder andere wedstryde tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 1997, die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1996, 2011 en 2023, asook die T20I-wêreldbeker 2016 en die gelyktydige T20I-vrouewêreldbeker 2016, aangebied.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bangalore.
  • (en) Toerisme-inligting oor Bangalore op Wikivoyage
  • (en) (kn) Amptelike webwerf
  • (en) "Bangalore". Encyclopædia Britannica. Besoek op 16 Desember 2021.