close
Gaan na inhoud

Losprys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
BERJAYA
The Ransom deur John Everett Millais (rondom 1860)

Losprys (ook: afkoopgeld, afkoopprys, of vrykoopgeld) verwys na die praktyk om 'n gevangene of item aan te hou om geld of eiendom af te pers om hul vrylating te verseker.[verwysing benodig] Dit verwys ook na die som geld wat deur die ander party betaal word om 'n gevangene se vryheid te verseker. Dit kan ook verwys na die betaling van so 'n losprys.[1]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Definition of RANSOM". www.merriam-webster.com (in Engels). 1 Mei 2026. Besoek op 6 Mei 2026.