Professor
Voorkoms

Professor[1] of hoogleraar[2] is 'n akademiese rang (of dan titel) by universiteite en ander tersiêre onderwys- en navorsingsinstellings. Die woord professor kom uit Latyn, waar dit "iemand wat professeer" beteken en na 'n kenner in die kunste of wetenskap, of 'n onderwyser van die hoogste rang verwys.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir professor.
