close
Gaan na inhoud

sand

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  sand    sande  
  BERJAYA 
(lêer)
(geologie) 'n korrelagtige materiaal wat bestaan uit fyn korrels kwarts, rots of klip waarvan die grootte kan varieer. Die term "sand" is net 'n groottekategorie en verwys na materiaal wat groter as silt en kleiner as gruis is.
  1. Het jy geweet jy het 'mynregte' en toestemming van die staat nodig om sand op jou eie grond te 'ontgin'? [1]

   BERJAYA Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sand(en)
Nederlands: zand(nl) o

BERJAYA Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sand.