close
Gaan na inhoud

ekonomie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ekonomie    ekonomieë  
  BERJAYA 
(lêer)
eko•no•mie
Die sosiale wetenskap wat die produksie en verbruik van meetbare middele bestudeer.
Ekonomie behels die analise van die produksie, verspreiding en verbruik van goedere en dienste.

   BERJAYA Vertalings

  Vertalings:   
Engels: economy(en)
Nederlands: economie(nl)

BERJAYA Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ekonomie.