close
Gaan na inhoud

droog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
BERJAYA
Droë grond.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   droog    droë    droogs    
Vergrotend   droër    droërs  
Oortreffend   droogste  
  BERJAYA 
(lêer)
  1. Sonder water of vloeistof; nie meer nat nie (soos as dit nie reën nie).
  2. Nie klam of vogtig nie.
  3. Baie vervelig; saai.
  4. Wyn wat nie soet is nie.
  1. Dit het nie gereën nie en die damme in die Kaap is droog. Die broek is weer droog.
  2. Ek maak nog tee, die koek bietjie droog.
  3. Sy klasse is maar droog.
  4. Die rooiwyn is baie droog.

   BERJAYA Antonieme

nat

   BERJAYA Vertalings

  Vertalings:   
Engels: dry(en)
Esperanto: seka(eo)
Nederlands: droog(nl)
BERJAYA
Wasgoed besig om droog te word.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek droog  
Verlede Tyd  ek  het gedroog        
Om uit te droog; vog te verwyder of te laat verdamp.
Ouma droog perskes in die son.

   BERJAYA Vertalings

  Vertalings:   
Engels: dry(en)
Nederlands: drogen(nl)