close
Gaan na inhoud

Manx

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
BERJAYA
Taalgebied waar Manx gepraat word.
Enkelvoud Meervoud
  Manx    
Manx
(taal) 'n Keltiese taal wat (as tweede taal) op die eiland Man gepraat word.
Die laatste regte moedertaalspreker van Manx was Ned Maddrell, wat in 1974 gesterf het.

   BERJAYA Taalkodes

ISO 639-1: gv
ISO/DIS 639-3: gvl
SIL: MJD

   BERJAYA Sinonieme

Manx-Gaelies

   BERJAYA Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Manx(en)
Nederlands: Manx(nl)

BERJAYA Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Manx.