Waitrose
Voorkoms
| Waitrose | |
| Tipe | Filiaalmaatskappy |
|---|---|
| Gestig | 1904[1] |
| Hoofkantoor | Bracknell, Berkshire, Engeland, Verenigde Koninkryk |
| Liggings | 312[2] |
| Sleutelpersone | Mark Price (besturende direkteur) Tom Athron (finansiële direkteur) |
| Gebied bedien | Engeland, Skotland en Wallis |
| Industrie | Supermark |
| Produkte | Voedsel |
| Dienste | Supermarkte Aanlyn-inkopie |
| Inkomste | £5 400,4 miljoen |
| Bedryfsinkomste | £173,5 miljoen |
| Netto inkomste | £123,3 miljoen |
| Werknemers | 91 000[2] |
| Webwerf | waitrose.com |
Waitrose is 'n supermarkgroep in die Verenigde Koninkryk. Dit is in 1904 gestig deur Wallace Waite, Arthur Rose en David Taylor.
Verwysings
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Waitrose.
- ↑ "Our Founder" (in Engels). John Lewis Partnership. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Maart 2016. Besoek op 15 April 2014.
- 1 2 "About us" (in Engels). John Lewis Partnership. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020. Besoek op 15 April 2014.
