close
Gaan na inhoud

Volt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Volt (simbool: V) is die SI-eenheid waarmee elektriese stroompotensiaal gemeet word. Die eenheid is vernoem na die Italiaanse fisikus, Alessandro Volta (1745-1827). Hy het die eerste elektriese sel in 1800 ontwikkel. In 1881 is die volt deur die International Electrial Congress as 'n amptelike eenheid aangeneem.[1]

Definisie

[wysig | wysig bron]

Een volt word gedefinieer as die verskil in elektriese potensiaal tussen twee punte in 'n geleier wanneer 'n elektriese stroom van een ampère een watt drywing genereer. Of Volt = Joule/Coulomb. Dus is:

Waar:

V = elektriese potensiaal in Volt (V), Q = drywing in watt (W) en I = elektriese stroom in ampère (A)

Formules

[wysig | wysig bron]
Simbole Eenheidsimbole

Waar:

BeskrywingSimboolEenhede
Elektriese spanningVV (Volt)
Elektriese stroomIA (Ampère)
Werk/Energie/ArbeidWJ (Joule)
Elektriese drywingQW (Watt)
CoulombCC (Coulomb)
Elektriese weerstandRΩ (Ohm)
Massamkg (kilogram)
Tydts (sekondes)
Afstandxm (meter)

Kyk ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Fenna, Donald (2002). Dictionary of Weights, Measures and Units (in Engels). Oxford: Oxford University Press. ISBN 0-19-860522-6.