close
Gaan na inhoud

Venta

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Venta
Die Venta-rivier in Litaue.
Die Venta-rivier in Litaue.
Die Venta-rivier in Litaue.
BERJAYA

Die stroomgebied van die Venta.

Oorsprong naby Kuršėnai, Litaue
Monding Oossee
Ventspils
Stroomgebied Vlag van Litaue Litaue
Vlag van Letland Letland
Lengte 346 km (215 myl)
Mondinghoogte 0 m (0 vt)
Gemiddelde afloop 44 m³/s (1 600 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 11 800 km² (2 660 myl²)

Die Venta (Duits: Windau) is 'n rivier in die noordweste van Litaue en die weste van Letland.

Die rivier het sy oorsprong naby Kuršėnai in die Litause distrik Šiauliai en mond in Ventspils (Duits: Windau) in Letland in die Oossee uit.

Riviernaam

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]