Notsung
Voorkoms
| Notsung | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Asterids |
| Orde: | Lamiales |
| Familie: | Stilbaceae |
| Genus: | Halleria |
| Spesie: | H. lucida |
| Binomiale naam | |
| Halleria lucida L., (1753) | |
| Sinonieme | |
| |
Die notsung (Halleria lucida) is 'n struik of klein boompie wat langs die kus en Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Gauteng, Noordwes, Limpopo en Mpumalanga voorkom. Buite Suid-Afrika is die boom inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Kenia, Lesotho, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Namibië, Saoedi-Arabië, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Die boom se FSA-nommer is 670.[1]
Fotogalery
[wysig | wysig bron]- Karakteristieke bloeisels.
- Dun vertakkings van die parasitiese Dodder-plant kan in die boom se blare gesien word.
- Halleria lucida groei natuurlik in 'n "wilgerboom-agtige" vorm.
- 'n Struikagtige eksemplaar in 'n tuin in Kaapstad.
- Halleria lucida groei welige, hangende blare.
- In teenstelling met meeste plante word die vrugte aan die stam gedra.
- Detail van blomme.
Sien ook
[wysig | wysig bron]| Wikimedia Commons bevat media in verband met Halleria lucida. |
Verwysings
[wysig | wysig bron]Bronnelys
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
Kategorieë:
- IUBN Rooilys veilige spesies
- Bome van Afrika
- Halleria
- Flora van Angola
- Flora van Botswana
- Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo
- Flora van Eritrea
- Flora van Eswatini
- Flora van Ethiopië
- Flora van Jemen
- Flora van Kenia
- Flora van Lesotho
- Flora van Madagaskar
- Flora van Malawi
- Flora van Mosambiek
- Flora van Namibië
- Flora van Saoedi-Arabië
- Flora van Soedan
- Flora van Suid-Afrika
- Flora van Tanzanië
- Flora van Uganda
- Flora van Zambië
- Flora van Zimbabwe
