close
Gaan na inhoud

Krioliet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Krioliet
BERJAYA  
FormuleNa3AlF6 
OnsuiwerhedeFe, Ca [1] 
Nickel-Strunz (10)3.CB.15  
Kleurkleurloos, wit, bruin, grys, swart [1] 
Streepwit[1] 
Glansglasagtig, vetterig, pêrelagtig, [1] 
Hardheid3-3,3 (Mohs) [1] 
Optiese eienskappe 
Dubbelbrekingtweeassig (+) 
RI-waardesnα = 1,339 nβ = 1,339 nγ = 1,340[1] 
BERJAYA 
FaseT<890K 
RuimtegroepP21/n (P21/c) 
Nommer14 
Eenheidsela = 540,2; b = 559,6; c = 775,6 pm; β = 90,278°[1] 
FaseT>890K 
RuimtegroepImmm 
Nommer71
* Lys van minerale
Portaal BERJAYA Geologie

Krioliet is 'n mineraal met die algemene formule Na3AlF6.

Kristalstruktuur

[wysig | wysig bron]

Krioliet kristalliseer teen kamertemperatuur in 'n monokliniese struktuur wat die argetipe van die J26-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is.[2] Die struktuur is pseudokubies en bestaan uit [AlF6]-oktaëders. Daartussen is natriumione in twee koördinasies: een (Na(1)) wat 'n taamlik reëlmatige oktaëder vorm en die ander (Na(2)) in 'n agtvoudige omringing wat 'n sterk verwronge kubiese antiprisma genoem kan word. [3]

Teen 890K skakel die struktuur om na 'n ortorombiese struktuur met ruimtegroep Immm (#71) [2]

Gebruike

[wysig | wysig bron]

Gesmelte krioliet word in die die Hall-Heroult-proses as oplosmidel gebruik om aluminium te vervaardig.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 3 4 5 6 7 "mindat 1161" (in Engels). Besoek op 24 November 2023.
  2. 1 2 "Cryolite (Na3AlF6, J26) Structure : AB6C3_mP20_14_a_3e_de". Aflow. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 November 2023. Besoek op 25 November 2023.
  3. F. C. HAWTHORNE, R. B. FERGUSON (1975). "REFINEMENT OF THE CRYSTAL STRUCTURE OF CRYOLITE". Canadian Mineralogist. 13: 377–382.