Justin Basson
Voorkoms
| |||||
| Volle naam | Justin Johan Basson | ||||
|---|---|---|---|---|---|
| Bynaam | Voete | ||||
| Geboortedatum | 10 Februarie 1994 | ||||
| Geboorteplek | Kaapstad, Suid-Afrika | ||||
| Lengte | 194 cm | ||||
| Massa | 116 kg | ||||
| Skool | Hoër Landbouskool Boland Paarl | ||||
| Universiteit | Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) | ||||
| Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
| Rugbyloopbaan | |||||
| Huidige status | |||||
| Posisie | Slot | ||||
| Huidige span | Cheetahs | ||||
| Loopbaan as speler | |||||
| Posisie(s) | Slot | ||||
| Amateurspanne | |||||
| Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
| 2016 | CUT Ixias | ||||
| Provinsiale- / Staatspanne | |||||
| Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
| 2015–2018 2021 |
VS Cheetahs Westelike Provinsie |
31 3 |
(10) (0) | ||
| korrek soos op 22 April 2023. | |||||
| Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
| Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
| 2017–2019 2021 2022 |
Cheetahs Stormers Sharks |
30 1 1 |
(5) (0) (0) | ||
| korrek soos op 22 April 2023. | |||||
Justin Johan Basson (*10 Februarie 1994, Kaapstad) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tans vir die Cheetahs in Pro14 en die Vrystaat Cheetahs om die Curriebeker speel.[1] Sy gereelde posisie is op slot.
Loopbaan
[wysig | wysig bron]Na sy hoërskoolopleiding het Basson by die Blou Bulle-Akademie aangesluit voor die 2013 seisoen. [2] Hy was een van die eerste-keuse slotte vir die Blou Bulle o/19 tydens die onder-19 Provinsiale Kampioenskappe in 2013. Hy was op die veld met hul 37-21 halfeindoorwinning oor die Luiperds o/19[3] en ook in die eindstryd toe die Blou Bulle as kampioene gekroon is na hulle hul Gautengse teenstanders, die Goue Leeus o/19, in Durban met 35-23 geklop het.[4]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ SARU spelerprofiel - Justin Basson[dooie skakel] URL besoek op 29 Mei 2016
- ↑ "Bulls scoop up schoolboy stars" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2017.
- ↑ SA Rugby: Blou Bulle 37-21 Luiperds[dooie skakel] URL besoek op 27 Julie 2016
- ↑ SA Rugby: Goue Leeus 28-11 Pumas[dooie skakel] URL besoek op 27 Julie 2016
