Ixia latifolia
Voorkoms
| Ixia latifolia | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Monocotyledon |
| Orde: | Asparagales |
| Familie: | Iridaceae |
| Genus: | Ixia |
| Spesie: | I. latifolia |
| Binomiale naam | |
| Ixia latifolia D.Delaroche, (1766) | |
| Sinonieme | |
| |
Ixia latifolia is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Koue Bokkeveld langs die rant van die Tankwa Karoo tot by die Klein Swartberg en die suidelike hellings van die Gamkaberg.
