Rooinekvalk
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Falco chicquera)
| Rooinekvalk | |
|---|---|
| Falco chicquera chicquera | |
| Falco chicquera ruficollis | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Genus: | |
| Spesie: | F. chicquera |
| Binomiale naam | |
| Falco chicquera Daudin, 1800 | |
| Subspesies | |
|
1-3, sien teks. | |
Die Rooinekvalk (Falco chicquera) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël. Hulle leef gewoonlik in dorre savana en boomveld, dikwels naby Borassus-palms. Die voël is 30 – 36 cm groot, weeg 150 - 265 gram. In Engels staan die voël bekend as Red-necked Falcon.
Sien ook
[wysig | wysig bron]| Wikimedia Commons bevat media in verband met Falco chicquera. |
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Falco chicquera". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}: Ongeldige|ref=harv(hulp)
