close
Gaan na inhoud

Brusiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Brusiet
BERJAYA  
FormuleMg(OH)2 
OnsuiwerhedeFe, Mn, Zn 
Nickel-Strunz (10)4.FE.05  
Kleurwit, ligblou, liggroen 
Streepwit[1] 
Glansglasagtig, wasagtig, pêrelagtig 
Hardheid2,5 - 3 (Mohs) 
Optiese eienskappe 
Dubbelbrekingeenassig (+) 
RI-waardesnω = 1.560 - 1.590 nε = 1.580 - 1.600 
RuimtegroepP3m1 
Strukturbericht-kodeC6 
Eenheidsela = 3.142(1) Å, c = 4.766(2) Å
* Lys van minerale
Portaal BERJAYA Geologie

Brusiet is 'n mineraal met formule Mg(OH)2. Die chemiese naam is magnesiumhidroksied.

Dit kom in serpentyn, chloriet en in dolomitiese skiste voor en dit is 'n omsettingsproduk van periklaas MgO.[2]

Dit word in Suid-Afrika in die Noord-Kaap aangetref in Wessels Myn in die Kalahari-mangaanveld van Hotazel[3]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "mindat 820" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Maart 2020.
  2. "webmineral" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 April 2020.
  3. "mindat loc entry 259670" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017.