Basille
Voorkoms
| Bacillus | |
|---|---|
| Bacillus subtilis | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Divisie: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Genus: | Bacillus Cohn, 1872 |
In die mediese vakterminologie verwys basille (Latyn: bacillus/ enkelvoud: basil) na 'n groep staafvormige bakterieë waartoe onder meer die verwekkers van tifus en miltvuur behoort.
